Ontdek jou geloofstyl

Die onderstaande vraelys help jou om 'n greep te kry op hóé jy glo.

Kry jou gratis verslag.

Vul die vraelys in en ontvang 'n verslag wat opsom hoe jy glo en wat jy volgende kan doen.​

Jou geloofstyl is so uniek en persoonlik soos jou vingerafdruk. Daarom is daar geen regte of verkeerde antwoorde in hierdie vraelys nie.

Hoe om te maak:

1. Probeer om stellings te kies wat pas by jou persoonlike ervaring, eerder as om te kies wat jy dink die antwoord moet wees.

2. Kies die stellings wat eerste na vore kom. Moenie te veel daaroor dink nie.

3. Kies die beste stelling uit die opsies, selfs al is dit nie presies soos jy dit wil hê nie.

4. Jou antwoorde is vertroulik. Dit sal net gebruik word om jou geloofsverslag saam te stel.

[gravityform id="58" title="false" description="false"]